募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Kind van die lig

  • Main
  • Kind van die lig

Kind van die lig

Helena Hugo
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Vita Sharp se lewe is in chaos gedompel. Haar man, Robert, het dit laat lyk asof hy dood is om uit sy finansiele verknorsing te kom. Maar die polisie vind gou uit dat hy nog leef en nou sit hy wie weet waar en sy moet maak of sy nie weet wat aangaan nie. Siek van angs voer sy sy opdragte uit en verwag hom om elke hoek en draai. Robert het die mag in sy hande, hy pers haar af met 'n aaklige fout uit haar verlede wat haar soos 'n nagmerrie agtervolg en wat sy nie kan uitwis nie. Snags kruip Vita weg in haar werkskamer en kyk deur die venster na die vallei waar lig en duisternis hulle teen mekaar afspeel. Sy voel alleen en bang en kan met niemand praat nie. Selfs die Here is ver, so voel dit vir haar. Kind van die Lig is 'n verhaal van keuses wat mense teen wil en dank moet maak om te oorleef en die gevolge wat dit meebring, gevolge soos verlies en verlange, maar ook van liefde wat nuwe lewe kan bring.

Die gewilde karakters van Venster vir die Son is terug in 'n boek wat jy nie...

年:
2011
出版社:
Struik Christian Media
语言:
afrikaans
ISBN 10:
1415309523
ISBN 13:
9781415309520
文件:
PDF, 982 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2011
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词